KONTAK ONS
Vul asseblief hierdie vorm in as u 'n navraag of boodskap vir die sekretaresse het.
Laerskool Koo
R318 - Koo
Posbus 180
Montagu
6720
Tel: 082 448 8915
Email: laerskoolkoo@breede.co.za
Voorstelle / Komplimente / Klagtes
Indien u enige voorstelle of komplimente het, kan u ons Skoolhoof of die Voorsitter van die Bestuursliggaam kontak deur een van die vorms hieronder in te vul.
Indien u 'n klagte wil aanmeld, moet die Laerskool Koo se Klagteprosedure asseblief noukeurig gevolg word. Die Klagteprosedure kan hier afgelaai word.
U boodskap sal hoogs vertroulik behandel word. Maak asseblief seker dat u al die blokkies invul.