
- This event has passed.
Hamburger Verkope
15 Junie 2023 @ 12:00 – 14:00 SAST

Hamburgers R60 elk. Bestel asb. voor Vrydag 9 Junie 2023. Kan afgehaal word vanaf 12:00. Bestellings sal ook in Montagu afgesit word. Ondersteun ons asb. met hierdie projek en plaas jou bestelling vandag nog direk by Laerskool Koo.
R60.00
per hamburger