Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Laerskool Koo Gholfdag

28 Oktober 2023 @ 08:00 17:00 SAST

Laerskool Koo se fondsinsameling.

Vroegoggend word daar met koffie en lekker muffins en beskuit begin vir die spelers wat vroeg afslaan.  Dit word dan gevolg deur heerlike sop en broodtafel na die hulle die eerste nege gaatjies espeel het. By die “Natgat” word spelers bederf met heerlike vingerhappies en drankies voor hulle die baan voltooi.  Die aand word afgesluit met ‘n prysuitdeling en veiling gevolg deur ‘n ete.
Koste: R350 pp / R1400 vir ‘n vierbal

Laerskool Koo

082 448 8915

View Organizer Website

Montagu Golf Club

Bath Street
Montagu, Western Cape 6720 South Africa
+ Google Map
023 111 0026
View Venue Website